| Tuisblad | Blog & Nuwe Troufoto's | Foto Galery | Troufoto Pakkette | Trou Albums | Kwotasie | HVK | Kontak ons |
![]()
|
Troufoto Pakkette
Tel: 082 450 7497 E-pos: info@troufotos.co.za www: www.troufotos.co.za
Die tuisblad van Jeandré Hartman Fotografie.
Lees ons blog en kyk ook na die nuutste troufoto's.
Kyk na ons foto galery om ons portefeulje te sien.
Hier is al die inligting oor ons verskillende troufoto pakkette.
Kyk na ons verskillende trou albums, soos die Henzo en Ontwerpersalbums.
Druk hier om 'n kwotasie aan te vra asook datumbeskikbaarheid.
Bespreek julle verlowingsfotosessie!
Lees meer oor wie ons is en wat ons doen.
Al ons kontakbesonderhede kan hier gevind word. Tel: 082 450 7497 Epos: info@troufotos.co.za
|
Digitale Pakket (3ure): R9,900.00 Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Digitale Pakket 3 is geskik vir klein of tweede oggend-,
middag- of aandtroues waar geen onthaaldekking benodig word nie.
Hierdie pakket sluit geen gedrukte foto's of 'n album in nie. Die foto's word slegs op CD voorsien. Die bruidspaar kan dan hulle foto's en vergrotings self laat druk. Die Digitale Pakket sluit 3 ure dekking van die troue in. 3 Ure Dekking van die troue. 1 Digitale Negatiewe Hoë Resolusie CD met 120 troufoto's van jou keuse, (Hierdie CD bevat geen watermerke of kopiebeskerming nie.) 1 Lae Resolusie CD met al die foto's van die dag wat ons geneem het, 1 Uur Dekking voor die Seremonie, 1 Uur Dekking van die Seremonie, 1 Uur dekking na die seremonie vir paartjie- , familie- en groepsfoto's. Eerste 50km van Reiskostes vanaf Johannesburg ingesluit. Geen onthaaldekking ingesluit. Geen album of gedrukte foto's ingesluit.
Tydsduur
dekking: 3 Ure. Bv. 15h00 tot 18h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Digitale Pakket (7ure): R15,900.00 Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Digitale Pakket 7 is geskik vir klein of tweede oggend-,
middag- of aandtroues. Hierdie pakket sluit geen gedrukte foto's of 'n album in nie. Die foto's word slegs op CD voorsien. Die bruidspaar kan dan hulle foto's en vergrotings self laat druk. Die Digitale Pakket sluit
7ure dekking van die troue in. 7 Ure Dekking van die troue. 1 Digitale Negatiewe Hoë Resolusie CD met 120 troufoto's van jou keuse, (Hierdie CD bevat geen watermerke of kopiebeskerming nie.) 1 Lae Resolusie CD met al die foto's van die dag wat ons geneem het, Dekking voor en na die Seremonie, Dekking na die seremonie vir paartjie- , familie- en groepsfoto's. Dekking van die onthaalfotos tot die einde van die 7ure. Eerste 50km van Reiskostes vanaf Johannesburg ingesluit. Onthaaldekking ingesluit. Geen album of gedrukte foto's ingesluit.
Tydsduur
dekking: 3 Ure. Bv. 15h00 tot 18h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Classique Pakket: R19,900.00 Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die Classique Pakket is geskik vir 'n oggendtroue of 'n troue waar beperkte of geen onthaaldekking benodig word nie. Hierdie pakket sluit o.a. ‘n minimum van 130 gedrukte foto’s en vergrotings in tesame met ‘n Henzo Lonzo Trou Album. Die Classique Pakket sluit 4 ure dekking van die troue in.
Die
Classique Pakket bestaan uit die volgende: ‘n Minimum van 120 Jumbo (10cm x 15cm) troufoto's. (Kleur / Swart & Wit / Sepia) 5x
A5 (6" x 9") Vergrotings van julle Troufoto's, 5x A4 (8" x 12") Vergrotings van julle Troufoto's, (Bogenoemde
gedrukte foto's word gebruik om in die album te plak.) 30 Jumbo (10cm X 15cm) "Dankie-troufoto’s" met name, datum ens. 1 CD met die 130 Troufoto's in Hoë Resolusie, (Hierdie CD bevat geen watermerke of kopiebeskerming nie.) 1 CD met lae-resolusie troufoto's vir epos en Facebook doeleindes. (Hierdie CD is Nie geskik vir drukwerk nie.) Eerste 50km van Reiskostes vanaf Johannesburg ingesluit. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 4 Ure. Bv. 08h00 tot 12h00 of 15h00 tot 19h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Premier Pakket: R23,900.00 Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die Premier Pakket is geskik vir 'n weeksdag-, naweek- of middagtroue en sluit o.a. ‘n minimum van 200 gedrukte foto’s en vergrotings in tesame met ‘n Henzo Lonzo Trou Album. Die Premier Pakket sluit 7 ure dekking in vanaf die bruid se voorbereiding regdeur tot by die onthaal. Die
Premier Pakket bestaan uit die volgende. ‘n Minimum van 180 Jumbo (10cm x 15cm) troufoto's. (Kleur / Swart & Wit / Sepia) 10x
A5 (
6" x 9") Vergrotings van julle Troufoto's, 10x
A4 (8" x 12") Vergrotings van julle Troufoto's, 60 Jumbo (10cm X 15cm) "Dankie-troufoto’s" met name, datum ens. 1 CD met die 200 Troufoto's in Hoë Resolusie, (Hierdie CD bevat geen watermerke of kopiebeskerming nie.) 1 CD met lae-resolusie troufoto's vir epos en Facebook doeleindes. (Hierdie CD is Nie geskik vir drukwerk nie.) Eerste 50km van Reiskostes vanaf Johannesburg ingesluit. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 7 Ure. Bv. 14h00 tot 21h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Select Storieboek Ontwerpers Album Pakket: R29,900.00 Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Select Storieboek Ontwerpers Album Pakket is geskik vir 'n oggend, weeksaand-, naweek- of
middagtroue.
Die
Select Storieboek Ontwerpers Album Pakket bestaan uit die volgende: 200 Troufoto's van julle keuse vir die album uitleg & ontwerp, 1 x Select Storieboek Ontwerpers Album (25 Bladsy - 30cm x 30cm Albumgrootte), (Die kleiner 20cm x 20cm Album is ook beskikbaar.) 10x
A4 (8" x 12") Vergrotings van julle Troufoto's, 60 Jumbo (10cm X 15cm) "Dankie-troufoto’s" met name, datum ens. 1 CD met die 200 Troufoto's in Hoë Resolusie, (Hierdie CD bevat geen watermerke of kopiebeskerming nie.) 1 CD met lae-resolusie troufoto's vir epos en Facebook doeleindes. (Hierdie CD is Nie geskik vir drukwerk nie.) Eerste 50km van Reiskostes vanaf Johannesburg ingesluit.
Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 7 Ure. Bv. 14h00 tot 21h00.
Opsionele Spogboek Albums vir Ouers kan bygevoeg word: Grootte: 15cm x 20cm (A5 Grootte)
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Deluxe Storieboek Ontwerpers Album Pakket: R34,900.00 Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Deluxe Storieboek Ontwerpers Album Pakket is geskik vir 'n oggend, weeksaand-, naweek- of
middagtroue.
Die
Deluxe Storieboek Ontwerpers Album Pakket bestaan uit die volgende: 200 Troufoto's van julle keuse vir die album uitleg & ontwerp, 1 x Storieboek Ontwerpers Album (25 Bladsy - 30cm x 40cm Albumgrootte), (Die kleiner 20cm x 27cm Album is ook beskikbaar.) 10x
A4 (8" x 12") Vergrotings van julle Troufoto's, 60 Jumbo (10cm X 15cm) "Dankie-troufoto’s" met name, datum ens. 1 CD met die 200 Troufoto's in Hoë Resolusie, (Hierdie CD bevat geen watermerke of kopiebeskerming nie.) 1 CD met lae-resolusie troufoto's vir epos en Facebook doeleindes. (Hierdie CD is Nie geskik vir drukwerk nie.) Eerste 50km van Reiskostes vanaf Johannesburg ingesluit.
Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 7 Ure. Bv. 14h00 tot 21h00.
Opsionele Spogboek Albums vir Ouers kan bygevoeg word: Grootte: 15cm x 20cm (A5 Grootte)
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
|
Kopiereg © Jeandré Hartman Fotografie & www.troufotos.co.za Alle regte voorbehou.
|
|
| www.troufotos.co.za | www.troufotos24.co.za | www.jeandre.co.za |