Tuisblad  |  Blog & Nuwe Troufoto's  |  Foto Galery  |  Troufoto Pakkette  |  Trou Albums  |  Kwotasie  |  HVK  |  Kontak ons  |

 

 

Meer oor ons

 

Tel: 082 450 7497

E-pos: info@troufotos.co.za 

www: www.troufotos.co.za

 



Powered byEMF Forms Online

 

tuisblad

Die tuisblad van Jeandré Hartman Fotografie.

 

blog & nuwe troufoto's

Lees ons blog en kyk ook na die nuutste troufoto's.

 

foto galery

Kyk na ons foto galery om ons portefeulje te sien.

 

troufoto pakkette

Hier is al die inligting oor ons verskillende troufoto pakkette.

 

trou albums

Kyk na ons verskillende trou albums, soos die Henzo en Ontwerpersalbums.

 

kwotasie

Druk hier om 'n kwotasie aan te vra asook datumbeskikbaarheid.

 

V-Sessie (Verlowingsfoto's) 

Bespreek julle verlowingsfotosessie!

 

meer oor ons

Lees meer oor wie ons is en wat ons doen.

 

kontak ons

Al ons kontakbesonderhede kan hier gevind word.

Tel: 082 450 7497

Epos: info@troufotos.co.za 

 

  Like ons Facebook bladsy. 

 

  Volg ons op Twitter. 

 

Ons is al sedert 2006 voltyds en professioneel betrokke in die fotografiebedryf.

 

By Jeandré Hartman Fotografie dek ons die hele fotografiese spektrum

van troues tot korporatiewe fotografie.

 

Ons behartig o.a. ook fotografie vir die volgende:

- Korporatiewe foto's van:

Produkte, kantore, uitstallings, direkteure, bestuur, personeel ens.

- Spesiale geleenthede,
- Produkfoto's en/of Fabrieks- of verwaardigingsproses foto's vir brosjures,
- Produkbekendstellings,

- Buite/Opelugfotografie,

Foto's op CD, Gedrukte fotos, Albums en Koffietafelboek Albums.

Ons kan die fotosessie behartig by die klient se huis, kantore of perseel.


Ons gebruik slegs die beste fotografiese toerusting om te 

verseker dat jou fotos van uitsonderlike gehalte is.

Foto's is beskikbaar in kleur, swart & wit en sepia.

Die foto's kan gedruk word of op CD in hoë resolusie aan die kliënte voorsien word.

Ons Albums is van vooraanstaande gehalte en sal jou 'n leeftyd hou!


Kontak ons gerus vir verdere navrae.

Ons volledige Troufoto Pakkette is hier beskikbaar.

 

Stuur asseblief vir ons 'n epos na info@troufotos.co.za

indien jy meer inligting benodig oor ons troufoto pakkette.

Ons sal met jou in verbinding tree en vir jou 'n kwotasie deurgee.

 

Of kontak ons by die volgende nommers:

 

Sel: 082 450 7497

Tel: 012 653 6740

Faks: 086 675 0686

 

Epos:  info@troufotos.co.za 

 

Webblad:  www.troufotos.co.za

 

Druk hier vir ons troufoto pakkette se inligting.

 

of SMS jou:

 

Naam, Troudatum, Tyd, Venue, Provinsie & Eposadres na:

 

082 450 7497 en ons sal vir jou die nodige inligting stuur.

 

Voorbeeld:

 

Leanie Joubert,

18-03-2007, 16H00,

Die Grasdak, Gauteng

leanie@abcd.co.za

 

BELANGRIK:

 

Ons beantwoord alle navrae binne 24 uur.

 

Indien jy niks van ons hoor nie kontak ons asseblief dan weer.

 

 

Kopiereg © Jeandré Hartman Fotografie & www.troufotos.co.za Alle regte voorbehou.

 

Google
www www.troufotos.co.za

www.troufotos.co.za  |  www.troufotos24.co.za  |  www.jeandre.co.za  |

 

hit counter